Khmer Rouge

Khmer Rouge
ខ្មែរក្រហម
Die vlag van Demokratiese Kampuchea.
Die vlag van Demokratiese Kampuchea.
Soort organinasie Rebellebeweging
Aktief 1951-1999
Bewind 1975-1979
Ideologieë Kommunisme[1]
Ultranasionalisme[2]
Outargie[1][2]
Leier Pol Pot
Hoofkwartier Phnom Penh
Posisie Verlinks[3][4]

Die Khmer Rouge (Frans vir "Rooi Khmer"; Khmer: ខ្មែរក្រហម, Khmer Kror-Horm) was die gewilde naam wat aan die volgelinge van die Kommunistiese Party van Kambodja (KPK) gegee is en by uitbreiding aan die regering waardeur die KPK Kambodja tussen 1975 en 1979 regeer het.

  1. 1,0 1,1 Kiernan, B. (2004) How Pol Pot came to Power. New Haven: Yale University Press, p. xix
  2. 2,0 2,1 Kiernan (2004), xx
  3. Martin, Gus (2008). Essentials of Terrorism: Concepts and Controversies. SAGE Publications, Inc. p. 80. {{cite book}}: Cite has empty unknown parameter: |1= (hulp)
  4. Hartman, Tom (1985). A World Atlas of Military History, 1945-1984. Hippocrene Books. p. 81. ISBN 0870520008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search